Download Fred en Vegas & Die Heuwels Fantasties – Derde Oog (feat. Jack Parow & Arno Carstens)
Stream die liedjie nou orals : https://distrokid.com/hyperfollow/fredenvegasanddieheuwelsfantasties/derde-oog-feat-jack-parow–arno-carstens
Fred en Vegas & Die Heuwels Fantasties – Derde Oog (feat. Jack Parow & Arno Carstens)
Lirieke:
Waarheen gaan ons as on droom
Waarheen gaan ons as ons sterf
Mortaliteit, swart op wit
Ek raak bewus van my verganklikheid
En buite hoor ek breek daar ‘n ruit
Soos ‘n dief in die nag is dit jy Vadertyd?
Waarheen gaan ons as on droom
Waarheen gaan ons as ons sterf
Ek is gebore met die derde oog
Lig my Vibrasie
Hou my Chakra skoon
En daar is dinge wat hier in my spook
Met die wind van agter en genade van bo
Sal ek weer soos ‘n kind kan glo
En wanneer het jy jou verbeelding verloor
Ek is gebore met die derde oog
Ek is gebore met die derde oog
Yo, se my waarheen gaan ons as ons doodgaan
Kan ek na ’n party saam klomp strippers op ’n boot gaan Ek wil stoot man
Gotman
Eks ’n Grotman
Ek wil saam met al my tjommies in die dood fokken groot gaan
Buttons rook
En selfs al is ek klaar actually dood
Weer fokken doodgaan
Want ons lewe in ’n matrix
En 5g veroorsaak Corona
So stuur my hel toe
Nou nou
Snuif gou-gou OMO
Want Yo Ou
Ek het FOMO
Sorry ek trip ’n bietjie
Ek’s ’n fokken nagadder
Leef en laat leef
Jy’t ‘n heilige gees
Glo wat jy glo
Jy kan wees wie jy wil
Daar’s ‘n wêreld daar buite
‘n Beter plek
‘n Strand vol drome
Wat vir myle strek
Maak oop jou oë want alles gaan oor jou
Ek is gebore met die derde oog
Lig my vibrasie
Hou my chakra skoon
En daar is dinge wat hier in my spook
Met die wind van agter en genade van bo
Sal ek weer soos ‘n kind kan glo
En wanneer het jy jou verbeelding verloor
Ek is gebore met die derde oog
Ek is gebore met die derde oog
Waarheen gaan ons as on droom
Waarheen gaan ons as ons sterf
Mortaliteit, swart op wit
Ek raak gewoond aan my verganklikheid
En buite hoor ek breek daar ‘n ruit
Soos ‘n dief in die nag is dit jy Vadertyd?
Waarheen gaan ons as on droom
Waarheen gaan ons as ons sterf