Download Pasella besoek Bloemfontein | FULL EPISODE

Published on June 12, 2022





Hierdie week in Pasella sirkel ons oor Bloemfontein. Ons vlieg hoog saam met die Vrystaat se rugbyspeler, Sergeal Petersen. Ons ontmoet die inspirerende Sheri Brynard wat Maretha Maartens aan die skryf het. Paul kuier by die sanger Brendan Peyper se familiehuis en ons kry nuwe waardering vir die tydlose kuns van kwilt.

Enjoyed this video?
"No Thanks. Please Close This Box!"