Download Steve sê hy is skuldig

Published on June 23, 2022





As jy skuldig is, dan erken jy dit.
Só het Steve Hofmeyr Maandagoggend buite die Bronkhorstspruit-landdroshof gesê waar hy op aanklag van roekelose of nalatige bestuur verskyn het.
Hofmeyr is op 19 Desember in hegtenis geneem nadat hy 169km/h in ‘n 80km/h-sone gery het.
Sy borgvoorwaardes is verleng tot 23 Januarie, wanneer hy weer in die hof sal verskyn.

Enjoyed this video?
"No Thanks. Please Close This Box!"