Download Treurgrond: Hofmeyr hoop mense sal nie meer ‘kantlyn waarnemers’ wees

Published on June 22, 2022





Steve Hofmeyr vertolk die rol van ’n boer genaamd Lukas van Staden in die fliek Treurgrond. Die fliek gaan oor hoe plaasmoorde gemeenskappe beïnvloed.
Klein pakkies snesies is uitgedeel aan die mense wat die bekendstelling, Donderdag 14 Mei bygewoon het. Op elke sitplek in die fliekteater het ’n groot boks snesies gestaan. Lees die volledige storie hier: http://www.netwerk24.com/nuus/2015-05-16-eks-bly-dit-was-steve-hofmeyr

Enjoyed this video?
"No Thanks. Please Close This Box!"