Free "Hy het aanhou droom, aanhou glo"

Published on June 18, 2022





Pretoria, 26 November – Familie, vriende en kollegas het Vrydag van Theuns Jordaan afskeid geneem.
Die sanger en liedjieskrywer se huldigingsdiens is in die Moreletapark-gemeente in Pretoria gehou.
Verskeie bekende sangers het tydens die diens opgetree en huldeblyke gelewer.
Jordaan is verlede Woensdag op 50-jarige ouderdom oorlede nadat leukemie verlede jaar by hom gediagnoseer is.

Enjoyed this video?
"No Thanks. Please Close This Box!"